Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doellyn
doellyn [boodskap #144966] Sa, 06 April 2024 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doellyn
Afbreking: doel•lyn
Samestelling: doel + lyn


Selfstandige naamwoord: doellyn
Meervoud: doellyne
Verkleinwoord: doellyntjie
Meervoud van verkleining: doellyntjies

Betekenis:
• (sport) 'n Lyn wat die doelgebied van die res van die veld skei, meestal die lyn waarop die doekhok of doelpale staan.

Gebruik:
• Die rugbyspeler duik met die bal onder sy arm oor die doellyn.

Vertaling:
Engels: goal line
Nederlands: doellijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aksiefoto
Volgende onderwerp: fotobeskrywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:53:24 MGT 2024