Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kulkuns
kulkuns [boodskap #144952] Do, 04 April 2024 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kulkuns
Afbreking: kul•kuns
Samestelling: kul + kuns


Selfstandige naamwoord: kulkuns
Meervoud: kulkunste
Verkleinwoord: kulkunssie
Meervoud van verkleining: kulkunssies

Betekenis:
• Die kuns van die skynbaar onmoontlike.

Gebruik:
Kulkuns behels oëverblindery waar die towenaar die gehoor met goed beplande truuks mislei.

Sinoniem:
• toorkuns

Afgelei:
• kulkunstenaar

Vertaling:
Engels: illusionary magic
Nederlands: goochelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurkunde
Volgende onderwerp: wapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:13:11 MGT 2024