Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wapper
wapper [boodskap #144953] Vr, 05 April 2024 06:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wapper
Afbreking: wap•per


Werkwoord: wapper
Verlede tyd: het gewapper
Teenwoordige deelwoord: wapperend, wapperende

Betekenis:
• Om in die wind heen en weer te beweeg.

Gebruik:
• Historiese vlae wapper oor die Kasteel die Goeie Hoop.
• Die tent se flap het in die wind gewapper.

Sinoniem:
• fladder
• waai

Afgelei:
• wappering

Vertaling:
Engels: to flutter, flap, wave about
Nederlands: wapperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kulkuns
Volgende onderwerp: stereotipering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:02:16 MGT 2024