Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koolstofmonoksied
koolstofmonoksied [boodskap #144933] Ma, 01 April 2024 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20352
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koolstofmonoksied
Afbreking: kool•stof•mo•nok•sied
Samestelling: koolstof + monoksied


Selfstandige naamwoord: koolstofmonoksied
Meervoud: koolstofmonoksiede

Betekenis:
• Kleurlose, reuklose, smaaklose, giftige gas wat deur die onvolledige oksidasie van koolstof verkry word.

Gebruik:
• Die koolstofmonoksied wat deur motors en en industriële prosesse vrygestel word, besoedel die aarde se atmosfeer.

Afkorting:
• CO

Vertaling:
Engels: carbon monoxide
Nederlands: koolstofmonoxide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onophoudelik
Volgende onderwerp: verstandhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 10 01:46:33 MGT 2024