Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevredigend
bevredigend [boodskap #144927] So, 31 Maart 2024 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18781
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevredigend
Afbreking: be•vre•di•gend
Samestelling: bevredig + -end


Byvoeglike naamwoord: bevredigend
Vergrotende trap: bevredigender
Oortreffende trap: bevredigendste
Attributief: bevredigende
Partitief: bevredigends

Betekenis:
• Wat 'n mens tevrede stel.

Gebruik:
• Die pasiënt se toestand is bevredigend.
• Ek kon nie 'n bevredigende antwoord op die vraag kry nie.

Sinoniem:
• aanneemlik
• behaaglik
• genoeglik
• genoegsaam
• toereikend
• voortreflik
• voldoende

Antoniem:
• onbevredigend

Vertaling:
Engels: satisfactory, gratifying
Nederlands: bevredigend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipoksie
Volgende onderwerp: newe-effek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 15 13:29:10 MGT 2024