Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipoksie
hipoksie [boodskap #144925] So, 31 Maart 2024 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipoksie
Afbreking: hi•pok•sie


Selfstandige naamwoord: hipoksie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tekort aan suurstof in die weefsels.

Gebruik:
• Voëls kan op hoogtes vlieg waar soogdiere aan hipoksie sou beswyk.

Sinoniem:
• suurstofarmoede
• suurstofhonger
• suurstoftekort

Vertaling:
Engels: hypoxia
Nederlands: hypoxie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anemies
Volgende onderwerp: bevredigend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 08:08:16 MGT 2024