Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anemies
anemies [boodskap #144924] So, 31 Maart 2024 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anemies
Afbreking: a•ne•mies
Samestelling: anemie + -s


Byvoeglike naamwoord: anemies
Attributief: anemiese

Betekenis:
• Met betrekking tot anemie (bloedarmoede).

Gebruik:
• 'n Persoon wat anemies is, het gewoonlik simptome van lae bloeddruk (as gevolg van minder bloedselle) en simptome van hipoksie (lae suurstofvlakke).

Sinoniem:
• bloedarmoedig

Vertaling:
Engels: anaemic
Nederlands: anemies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sponserig
Volgende onderwerp: hipoksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:12:07 MGT 2024