Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » repliseer
repliseer [boodskap #144921] So, 31 Maart 2024 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
repliseer
Afbreking: re•pli•seer


Werkwoord: repliseer
Verlede tyd: het gerepliseer

Betekenis:
• Om 'n replika/ kopie te maak.
• Om 'n repliek te lewer; reageer op iets wat gesê of geskryf is.

Gebruik:
• Die wetenskaplike probeer om die uitkoms van sy eksperiment te repliseer.
• Die tweede debatspan het suksesvol gerepliseer.

Sinoniem:
• dupliseer
• herhaal
• kopieer
• reproduseer
• verdubbel
• antwoord
• reageer

Vertaling:
Engels: to replicate; to reply
Nederlands: repliceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lighoofdig
Volgende onderwerp: hoofoorsaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 09:04:11 MGT 2024