Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofoorsaak
hoofoorsaak [boodskap #144922] So, 31 Maart 2024 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofoorsaak
Afbreking: hoof•oor•saak
Samestelling: hoof + oorsaak


Selfstandige naamwoord: hoofoorsaak
Meervoud: hoofoorsake

Betekenis:
• Die belangrikste oorsaak.

Gebruik:
• Sonbrand is die hoofoorsaak van velkanker.

Sinoniem:
• dryfveer

Vertaling:
Engels: main reason, basic cause, fundamental cause
Nederlands: hoofdoorzaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: repliseer
Volgende onderwerp: sponserig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:19:27 MGT 2024