Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minibus
minibus [boodskap #144859] So, 24 Maart 2024 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Minibus.
'n Minibus.
minibus
Afbreking: mi•ni•bus
Samestelling: mini + bus


Selfstandige naamwoord: minibus
Meervoud: minibusse
Verkleinwoord: minibussie
Meervoud van verkleining: minibussies

Betekenis:
• 'n Kleinerige bus.

Gebruik:
• Die verdagtes het uit die minibus gespring en met 'n geweer op die beamptes losgebrand.

Sinoniem:
• bussie
• kombi
• taxi

Vertaling:
Engels: minibus
Nederlands: minibus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regterskouer
Volgende onderwerp: gatkant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:55:14 MGT 2024