Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gatkant
gatkant [boodskap #144860] Ma, 25 Maart 2024 14:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gatkant
Afbreking: gat•kant
Samestelling: gat + kant


Selfstandige naamwoord: gatkant
Meervoud: gatkante

Betekenis:
• Die agterkant waar die boude is.
• (figuurlik) Die slegte of verkeerde kant.

Gebruik:
• Jy gaan slae op gatkant kry.
• Hulle bly in die gatkant van die dorp.

Antoniem:
• kopkant

Vertaling:
Engels: backside; wrong side
Nederlands: achterkant; verkeerde kant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minibus
Volgende onderwerp: gatkruip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:03:16 MGT 2024