Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofrekord
hofrekord [boodskap #144826] Sa, 16 Maart 2024 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofrekord
Afbreking: hof•re•kord
Samestelling: hof + rekord


Selfstandige naamwoord: hofrekord
Meervoud: hofrekords

Betekenis:
• 'n Rekord van wat in 'n hof gebeur.

Gebruik:
• Die doktersbrief is deel van die hofrekord, wat 'n openbare dokument is.

Vertaling:
Engels: court record
Nederlands: gerechtelijk dossier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oprol
Volgende onderwerp: korrupsiesaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:50:01 MGT 2024