Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doringdraad
doringdraad [boodskap #144818] Sa, 16 Maart 2024 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Doringdraad
Doringdraad
doringdraad
Afbreking: do•ring•draad
Samestelling: doring + draad


Selfstandige naamwoord: doringdraad
Meervoud: doringdrade
Verkleinwoord: doringdraadjie
Meervoud van verkleining: doringdraadjies

Betekenis:
• Gevlegte draad van metaal met skerp punte.

Gebruik:
• Die plaas is met doringdraad omhein.

Sinoniem:
• hakiesdraad
• prikkeldraad
• steekdraad

Afgelei:
• doringdraadheining
• doringdraadkamp
• doringdraadversperring

Vertaling:
Engels: barbed wire
Nederlands: prikkeldraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boeretroos
Volgende onderwerp: verwysingsnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:39:24 MGT 2024