Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hippodroom
hippodroom [boodskap #144814] Wo, 13 Maart 2024 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hippodroom
Afbreking: hip•po•droom


Selfstandige naamwoord: hippodroom
Meervoud: hippodrome

Betekenis:
• 'n Ovaalvormige renbaan vir perde en strydwaens.

Gebruik:
• In die tyd van die Bisantynse Ryk was die hippodroom in Konstantinopel die sport- en sosiale middelpunt van die stad gewees.

Sinoniem:
• perderenbaan
• perdeplein

Vertaling:
Engels: hippodrome
Nederlands: hippodroom

Nota:
• Van Grieks, hippos, "perd" en dromos, "wedren".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: renbaan
Volgende onderwerp: oplees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 07:43:45 MGT 2024