Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplees
oplees [boodskap #144815] Do, 14 Maart 2024 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplees
Afbreking: op•lees
Samestelling: op + lees


Werkwoord: lees op, oplees
Verlede tyd: het opgelees

Betekenis:
• Om inligting te bekom deur te lees.

Gebruik:
• Ek weet nie veel van die onderwerp nie, maar sal gaan oplees.

Sinoniem:
• nalees
• naslaan
• navors
• opkyk
• opsoek

Afgelei:
• opleser
• oplesing

Vertaling:
Engels: to read up
Nederlands: lezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hippodroom
Volgende onderwerp: resepteboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 15:14:02 MGT 2024