Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolsport
skoolsport [boodskap #144812] Wo, 13 Maart 2024 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolsport
Afbreking: skool•sport
Samestelling: skool + sport


Selfstandige naamwoord: skoolsport
Meervoud: skoolsporte

Betekenis:
• 'n Sport wat op skoolvlak deur leerders beoefen word.

Gebruik:
Skoolsport raak soms te kompeterend en fokus nie meer op die holistiese ontwikkeling van die kind nie.

Wisselvorm:
• skolesport

Vertaling:
Engels: school sports
Nederlands: schoolsport

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fonologies
Volgende onderwerp: renbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:15:09 MGT 2024