Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fonologies
fonologies [boodskap #144811] Wo, 13 Maart 2024 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fonologies
Afbreking: fo•no•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: fonologies
Attributief: fonologiese

Betekenis:
• Wat met fonologie (die funksie van klanke) verband hou.

Gebruik:
• Lettergrepe word gewoonlik as die fonologiese boublokke van woorde gesien.

Afkorting:
• fonol.

Vertaling:
Engels: phonological
Nederlands: fonologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierbuite
Volgende onderwerp: skoolsport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:13:08 MGT 2024