Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierbuite
hierbuite [boodskap #144810] Wo, 13 Maart 2024 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierbuite
Afbreking: hier•bui•te
Samestelling: hier + buite


Voornaamwoord: hierbuite

Betekenis:
• Buitekant die plek wat genoem is (by die spreker).

Gebruik:
• Dis warm in die huis, maar heerlik hierbuite.

Antoniem:
• daarbinne

Vertaling:
Engels: out here
Nederlands: hierbuiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: daarbinne
Volgende onderwerp: fonologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 16:21:06 MGT 2024