Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » relletjie
relletjie [boodskap #144774] Vr, 08 Maart 2024 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
relletjie
Afbreking: rel•le•tjie


Selfstandige naamwoord: relletjie
Meervoud: relletjies

Betekenis:
• 'n Kortstondige opskudding of bakleiery.

Gebruik:
• 'n Relletjie in die kroeg het in 'n hewige geveg ontaard.

Sinoniem:
• affêre
• herrie
• lawaai
• onderonsie
• rusie
• struweling
• stryery

Vertaling:
Engels: disturbance, outrage, uproar
Nederlands: relletje, opstootjie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: struweling
Volgende onderwerp: swang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:57:37 MGT 2024