Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swang
swang [boodskap #144775] Sa, 09 Maart 2024 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swang
Afbreking: swang


Selfstandige naamwoord: swang
Meervoud:

Betekenis:
• Gebruik, gewoonte of mode.
• (informeel) Aan die gang; op dreef; druk besig met.

Gebruik:
• Uitgerafelde denimbroeke is nou in swang.
• Die verkiesing is in volle swang (eintlik "gang").

Vertaling:
Engels: in vogue; swing
Nederlands: zwang

Nota:
• "Swang" en "gang" is streng gesproke nie sinonieme nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: relletjie
Volgende onderwerp: opset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:10:59 MGT 2024