Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftreksel
aftreksel [boodskap #144719] Di, 27 Februarie 2024 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19348
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftreksel
Afbreking: af•trek•sel
Samestelling: aftrek + -sel


Selfstandige naamwoord: aftreksel
Meervoud: aftreksels
Verkleinwoord: aftrekseltjie
Meervoud van verkleining: aftrekseltjies

Betekenis:
• 'n Vloeistof waarin stowwe is wat uit iets anders (soos groente of vleis) afgetrek is.

Gebruik:
• 'n Aftreksel van kruie was gewild in die dae toe dokters nog skaars was.

Sinoniem:
• afkooksel
• ekstrak
• elikser
• essens
• infusie
• kondensaat
• sous
• tinktuur
• treksel

Afgelei:
• aftrekselpoeier

Vertaling:
Engels: extract, infusion
Nederlands: aftreksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwensel
Volgende onderwerp: heldesaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 19 00:13:33 MGT 2024