Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » presensielys
presensielys [boodskap #144676] Ma, 19 Februarie 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
presensielys
Afbreking: pre•sen•sie•lys
Samestelling: presensie + lys


Selfstandige naamwoord: presensielys
Meervoud: presensielyste

Betekenis:
• Lyn van persone wat aanwesig/teenwoordig is.

Gebruik:
• Teken asseblief die presensielys voordat u vertrek.

Sinoniem:
• aanwesigheidslys
• bywoningsregister

Antoniem:
• absensielys

Vertaling:
Engels: attendance record
Nederlands: presentielijst, aanwezigheidslijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvaarbaarheid
Volgende onderwerp: absensielys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 14:17:05 MGT 2024