Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » absensielys
absensielys [boodskap #144677] Ma, 19 Februarie 2024 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
absensielys
Afbreking: ab•sen•sie•lys
Samestelling: absensie + lys


Selfstandige naamwoord: absensielys
Meervoud: absensielyste

Betekenis:
• Lys van persone wat afwesig (nie teenwoordig) is.

Gebruik:
• Die leerders wat se name op die absensielys verskyn is na die hoof se kantoor ontbied.

Sinoniem:
• afwesigheidslys

Antoniem:
• presensielys

Vertaling:
Engels: absence list
Nederlands: absentielijst, afwezigheidslijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presensielys
Volgende onderwerp: absensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:53:23 MGT 2024