Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binne-in
binne-in [boodskap #144670] So, 18 Februarie 2024 09:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18859
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binne-in
Afbreking: bin•ne-in
Samestelling: binne + in


Bywoord: binne-in

Betekenis:
• Aan die binnekant.

Gebruik:
• Die lintwurm is 'n parasiet wat binne-in sy gasheer lewe.

Sinoniem:
• binnekant
• intern
• inwendig

Vertaling:
Engels: inside, within
Nederlands: binnenin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weermagbasis
Volgende onderwerp: vyandelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:38:58 MGT 2024