Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weermagbasis
weermagbasis [boodskap #144669] So, 18 Februarie 2024 09:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weermagbasis
Afbreking: weer•mag•ba•sis
Samestelling: weermag + basis


Selfstandige naamwoord: weermagbasis
Meervoud: weermagbasisse
Verkleinwoord: weermagbasissie
Meervoud van verkleining: weermagbasissies

Betekenis:
• 'n Militêre basis waar 'n weermag gestasioneer is.

Gebruik:
• Die weermagbasis is met missiele aangeval.

Vertaling:
Engels: army base
Nederlands: legerbasis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: syd
Volgende onderwerp: binne-in
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:17:43 MGT 2024