Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlogsmisdaad
oorlogsmisdaad [boodskap #144659] Vr, 16 Februarie 2024 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlogsmisdaad
Afbreking: oor•logs•mis•daad
Samestelling: oorlog + -s- + misdaad


Selfstandige naamwoord: oorlogsmisdaad
Meervoud: oorlogsmisdade

Betekenis:
• 'n Oortreding van die internasionaal erkende wette wat oorlogvoering reguleer.

Gebruik:
• Om joernaliste doelbewus teiken is 'n oorlogsmisdaad.

Sinoniem:
• oorlogsmisdryf

Verwant:
• oorlogsmisdadiger

Vertaling:
Engels: war crime
Nederlands: oorlogsmisdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagwaak
Volgende onderwerp: vergeleke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:26:54 MGT 2024