Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergeleke
vergeleke [boodskap #144660] Vr, 16 Februarie 2024 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergeleke
Afbreking: ver•ge•le•ke


Byvoeglike naamwoord: vergeleke

Betekenis:
• In vergelyking met.

Gebruik:
• Die nagadder het groot gifkliere vergeleke met ander slange van dieselfde grootte.

Sinoniem:
• opgeweeg
• relatief
• vergelykend

Vertaling:
Engels: in comparison with, compared to
Nederlands: vergeleke

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van die werkwoord vergelyk.
• Daar is nooit 'n "in" voor "vergeleke" nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlogsmisdaad
Volgende onderwerp: Palestyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:59:36 MGT 2024