Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Palestyn
Palestyn [boodskap #144661] Vr, 16 Februarie 2024 21:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Palestyn
Afbreking: Pa•le•styn


Selfstandige naamwoord: Palestyn
Meervoud: Palestyne
Verkleinwoord: Palestyntjie
Meervoud van verkleining: Palestyntjies

Betekenis:
• 'n Inwoner van Palestina, of iemand wat van Palestina afkomstig is.

Gebruik:
• Vrede tussen Israel en die Palestyne is moontlik, maar die politieke wil ontbreek.

Hiperoniem:
• Arabier

Verwant:
• Palestina
• Palestyns

Vertaling:
Engels: Palestinian
Nederlands: Palestijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergeleke
Volgende onderwerp: kompromitteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:36:13 MGT 2024