Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hervormer
hervormer [boodskap #144654] Do, 15 Februarie 2024 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hervormer
Afbreking: her•vor•mer
Samestelling: her- + vormer, hervorm + -er


Selfstandige naamwoord: hervormer
Meervoud: hervormers
Verkleinwoord: hervormertjie
Meervoud van verkleining: hervormertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets hervorm, of hervorming nastreef.

Gebruik:
• Johannes Calvyn en Martin Luther was belangrike Protestantse hervormers.

Sinoniem:
• baanbreker
• vernuwer

Hiponiem:
• kerkhervormer
• taalhervormer
• staatshervormer
• wêreldhervormer

Vertaling:
Engels: reformer, reformist
Nederlands: hervormer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwetend
Volgende onderwerp: slotvers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:23:35 MGT 2024