Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwetend
onwetend [boodskap #144653] Do, 15 Februarie 2024 15:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18858
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwetend
Afbreking: on•we•tend
Samestelling: on- + wetend


Byvoeglike naamwoord: onwetend
Attributief: onwetende

Betekenis:
• Wat nie oor die nodige kennis beskik nie; nie weet nie.

Gebruik:
• Moet my tog nie straf vir sondes wat ek onwetend gedoen het nie. [Psalm 19:13]

Sinoniem:
• ignorant
• onbewus
• onbewustelik
• onervare
• ongeskoold
• oningelig
• onkundig
• onopgelei

Antoniem:
• wetend

Afgelei:
• onwetendheid

Vertaling:
Engels: ignorant, unaware, unknowingly
Nederlands: onwetend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regskape
Volgende onderwerp: hervormer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:23:00 MGT 2024