Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » silwerkleurig
silwerkleurig [boodskap #144595] Vr, 09 Februarie 2024 13:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
silwerkleurig
Afbreking: sil•wer•kleu•rig
Samestelling: silwer + kleurig


Byvoeglike naamwoord: silwerkleurig
Attributief: silwerkleurige

Betekenis:
• Wat silwer is van kleur.

Gebruik:
• Haar rok is silwerkleurig.
• Hy ry 'n silwerkleurige motor.

Sinoniem:
• silwer

Vertaling:
Engels: silver-coloured, silvery
Nederlands: silver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: koordans
Volgende onderwerp: borgtogaansoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:10:44 MGT 2024