Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koordans
koordans [boodskap #144594] Vr, 09 Februarie 2024 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koordans.
'n Koordans.
koordans
Afbreking: koor•dans
Samestelling: koor + dans


Selfstandige naamwoord: koordans
Meervoud: koordanse
Verkleinwoord: koordansie
Meervoud van verkleining: koordansies

Betekenis:
• 'n Groepdans waar mense in 'n kring beweeg, dikwels terwyl hulle sing, o.a. aan die einde van 'n toneelstuk of akte.

Gebruik:
• Laat hulle sy Naam prys met koordanse, laat hulle speel tot sy eer op tamboeryn en lier. [Psalms 149:3]

Sinoniem:
• kringdans
• reidans
• rondedans

Verwant:
• koorddanser
• koorddanseres

Vertaling:
Engels: circle dance, round dance
Nederlands: reidans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sosioloog
Volgende onderwerp: silwerkleurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:32:47 MGT 2024