Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenstrydigheid
teenstrydigheid [boodskap #144585] Ma, 05 Februarie 2024 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenstrydigheid
Afbreking: teen•stry•dig•heid
Samestelling: teenstrydig + -heid


Selfstandige naamwoord: teenstrydigheid
Meervoud: teenstrydighede

Betekenis:
• Die toestand van teenstrydig wees.

Gebruik:
• Die artikel is vol teenstrydighede.

Sinoniem:
• inkonsekwentheid
• kontradiksie
• onversoenbaarheid
• teenstelling
• uiteenlopendheid
• weerlegging
• weerspreking

Vertaling:
Engels: inconsistency, contradiction
Nederlands: tegenstrijdigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterslaai
Volgende onderwerp: teenstrydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:12:17 MGT 2024