Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterslaai
waterslaai [boodskap #144584] Ma, 05 Februarie 2024 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterslaai
Afbreking: wa•ter•slaai
Samestelling: water + slaai


Selfstandige naamwoord: waterslaai
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Akwatiese indringerplant oorspronklik van Suid-Amerika, Pistia stratiotes.

Gebruik:
Waterslaai vorm 'n drywende mat wat die wateroppervlak heeltemal bedek.

Vertaling:
Engels: water lettuce
Nederlands: watersla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slobberig
Volgende onderwerp: teenstrydigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:47:22 MGT 2024