Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Siries
Siries [boodskap #144581] Ma, 05 Februarie 2024 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Siries
Afbreking: Si•ries


Byvoeglike naamwoord: Siries
Attributief: Siriese

Betekenis:
• Van of met betrekking tot die land Sirië, of die taal wat hulle praat.

Gebruik:
• Hy wil met 'n Siriese nooi trou.

Vertaling:
Engels: Syrian
Nederlands: Syrisch


Selfstandige naamwoord: Siries
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Taal wat in Irak en Sirië gepraat word, 'n dialek van Aramees.

Gebruik:
• Sy kan Siries praat.

Vertaling:
Engels: Syriac language
Nederlands: Syrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indringerplant
Volgende onderwerp: dies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:44:42 MGT 2024