Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dies
dies [boodskap #144582] Ma, 05 Februarie 2024 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dies
Afbreking: dies


Aanwysende voornaamwoord: dies

Betekenis:
• Soortgelyke dinge.

Gebruik:
• Die boere van die omgewing verbou graan, vrugte, suikerriet en dies meer.

Sinoniem:
• dergelike
• dieselfde

Vertaling:
Engels: so forth
Nederlands: dies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Siries
Volgende onderwerp: slobberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:20:58 MGT 2024