Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windweerstand
windweerstand [boodskap #144574] So, 04 Februarie 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
windweerstand
Afbreking: wind•weer•stand
Samestelling: wind + weerstand


Selfstandige naamwoord: windweerstand
Meervoud:

Betekenis:
• Die remmende krag wat lug teen 'n voorwerp uitoefen.

Gebruik:
• Voertuie word aërodinamies gebou om die windweerstand so laag as moontlik te hou.

Sinoniem:
• lugweerstand

Vertaling:
Engels: wind resistance
Nederlands: luchtweerstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abeel
Volgende onderwerp: kragbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:45:37 MGT 2024