Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitneem
uitneem [boodskap #144509] Sa, 27 Januarie 2024 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitneem
Afbreking: uit•neem
Samestelling: uit + neem


Werkwoord: neem uit, uitneem
Verlede tyd: het uitgeneem

Betekenis:
• Om iets van êrens af weg te vat.

Gebruik:
• Sy neem 'n boek by die biblioteek uit.
• Hy het 'n tweede verband op sy huis uitgeneem.

Sinoniem:
• uithaal
• weggaan

Afgelei:
• uitneembaar

Vertaling:
Engels: to take out
Nederlands: uitnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorhou
Volgende onderwerp: voorbedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:18:15 MGT 2024