Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerkom
neerkom [boodskap #144489] Vr, 26 Januarie 2024 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerkom
Afbreking: neer•kom
Samestelling: neer + kom


Werkwoord: kom neer, neerkom
Verlede tyd: het neergekom

Betekenis:
• Om ondertoe te gaan; af te daal.
• Om die verantwoordelikheid vir iets te dra.
• Om uit te loop op; uiteindelik beteken.

Gebruik:
• As die skewe muur neerkom kan dit iemand seermaak.
• Al die reëlings het op haar neergekom.
• Dit kom effektief neer op dwarsboming van die gereg.

Sinoniem:
• afdaal
• afklim
• afkom
• neerdaal
• neerstryk
• neerstort
• neerval
• uitsak

Antoniem:
• opkom

Vertaling:
Engels: to come down, descend; to land; to come down to, boil down
Nederlands: neerkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortgeset
Volgende onderwerp: aanhoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 21:31:45 MGT 2024