Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortgeset
voortgeset [boodskap #144488] Vr, 26 Januarie 2024 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortgeset
Afbreking: voort•ge•set


Byvoeglike naamwoord: voortgeset
Attributief: voortgesette

Betekenis:
• Wat voortgesit word; verder voortgaan.

Gebruik:
• As gevolg van voortgesette vulkaniese aktiwiteite groei die eiland steeds.

Sinoniem:
• aangehou
• volgehou
• voortgaande

Vertaling:
Engels: continued, ongoing
Nederlands: voortgezet

Nota:
• Voltooide deelwoord van voortsit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinste
Volgende onderwerp: neerkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 05:18:57 MGT 2024