Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinste
kleinste [boodskap #144487] Vr, 26 Januarie 2024 06:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinste
Afbreking: klein•ste
Samestelling: klein + -ste


Byvoeglike naamwoord: klein
Vergrotende trap: kleiner
Oortreffende trap: kleinste
Attributief: kleine
Partitief: kleins
Intensief: piepklein

Betekenis:
• Oortreffende trap van klein.

Gebruik:
• Hoekom kry ek altyd die kleinste stuk koek?

Spreekwoord:
• In die kleinste potjies bewaar 'n mens die beste salf. [Waardevolle dinge is skaars en kom in klein maat.]

Sinoniem:
• minste

Antoniem:
• grootste

Vertaling:
Engels: smallest
Nederlands: kleinste


Selfstandige naamwoord: kleinste
Meervoud: kleinstes

Betekenis:
• Die een wat kleiner as al die ander is.

Gebruik:
• Sy was die kleinste.

Vertaling:
Engels: smallest
Nederlands: kleinste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onpretensieus
Volgende onderwerp: voortgeset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 13:01:10 MGT 2024