Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deursettingsvermoë
deursettingsvermoë [boodskap #144458] Di, 23 Januarie 2024 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19392
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deursettingsvermoë
Afbreking: deur•set•tings•ver•mo•ë
Samestelling: deursetting + -s- + vermoë


Selfstandige naamwoord: deursettingsvermoë
Meervoud: deursettingsvermoëns

Betekenis:
• Die vermoë om ondanks teenslae vol te hou totdat die doel bereik is.

Gebruik:
• Jou geloof en deursettingsvermoë sal gedurende jou leeftyd male sonder tal getoets word.

Sinoniem:
• dryfkrag
• uithoudingsvermoë
• uithouvermoë
• vasberadenheid
• verduring
• volharding
• wilskrag

Vertaling:
Engels: persistency, persistence, drive
Nederlands: doorzettingsvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortuigend
Volgende onderwerp: lewensoriëntering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 23:11:31 MGT 2024