Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sierrooster
sierrooster [boodskap #144448] Ma, 22 Januarie 2024 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sierrooster
Afbreking: sier•roos•ter
Samestelling: sier + rooster


Selfstandige naamwoord: sierrooster
Meervoud: sierroosters
Verkleinwoord: sierroostertjie
Meervoud van verkleining: sierroostertjies

Betekenis:
• 'n Rooster wat vir die mooi daarvan aangebring is, soos die voor 'n motor se enjinkap.

Gebruik:
• Die motor se embleem op 'n netjies afgewerkte sierrooster trek dadelik die aandag.

Afgelei:
• sierroosterwerk

Vertaling:
Engels: ornamental grill
Nederlands: siergrill

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enjinkap
Volgende onderwerp: modderskerm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:49:41 MGT 2024