Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlugrisiko
vlugrisiko [boodskap #144430] Vr, 19 Januarie 2024 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlugrisiko
Afbreking: vlug•ri•si•ko
Samestelling: vlug + risiko


Selfstandige naamwoord: vlugrisiko
Meervoud: vlugrisiko's

Betekenis:
• Die kans dat iemand op die vlug sal slaan.

Gebruik:
• Die staat voer aan dat die beskuldigde 'n vlugrisiko is en nie vir borgtog in aanmerking geneem kan word nie.

Vertaling:
Engels: flight risk
Nederlands: vluchtgevaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borgaansoek
Volgende onderwerp: aanwakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:47:04 MGT 2024