Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwakker
aanwakker [boodskap #144431] Vr, 19 Januarie 2024 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwakker
Afbreking: aan•wak•ker
Samestelling: aan + wakker


Werkwoord: wakker aan, aanwakker
Verlede tyd: het aangewakker

Betekenis:
• Om 'n belangstelling by iemand te wek.
• Om hewiger of erger te maak.

Gebruik:
• Ons moet 'n liefde vir lees by kinders aanwakker.
• Die spookstorie het vrees by almal wat die gehoor het aangewakker.

Sinoniem:
• aanblaas
• aanhits
• aanjaag
• aanspoor
• aanvuur
• opstook
• opwek
• opwakker
• prikkel
• stimuleer
• verhewig
• verlewendig

Afgelei:
• aanwakkering

Vertaling:
Engels: to encourage, stimulate; to incite, stir up
Nederlands: aanwakkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlugrisiko
Volgende onderwerp: onvergeetlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:41:47 MGT 2024