Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapboer
skaapboer [boodskap #144387] Sa, 13 Januarie 2024 13:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaapboer
Afbreking: skaap•boer
Samestelling: skaap + boer


Selfstandige naamwoord: skaapboer
Meervoud: skaapboere
Verkleinwoord: skaapboertjie
Meervoud van verkleining: skaapboertjies

Betekenis:
• 'n Boer wat skape aanhou vir hulle wol of vleis.

Gebruik:
• Die skaapboer skeer sy skape.

Afgelei:
• mofskaapboer
• skaapboerdery

Verwant:
• merinobaron

Vertaling:
Engels: sheep farmer
Nederlands: schapenboer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegvlug
Volgende onderwerp: vasspyker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:06:06 MGT 2024