Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skandjonge
skandjonge [boodskap #144370] Di, 09 Januarie 2024 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skandjonge
Afbreking: skand•jon•ge
Samestelling: skande + jonge


Selfstandige naamwoord: skandjonge
Meervoud: skandjonges, skandjongens

Betekenis:
• Jong manlike prostituut, dikwels 'n seun wat teen betaling deur ouer mans vir ontug gebruik word.

Gebruik:
• In die seksdistrik staan die skandjongens op die straathoeke.

Sinoniem:
• skandknaap
• sodomiet

Vertaling:
Engels: catamite, scandal boy
Nederlands: schandjongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: superheld
Volgende onderwerp: straathoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:29:27 MGT 2024