Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » superheld
superheld [boodskap #144369] Di, 09 Januarie 2024 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
superheld
Afbreking: su•per•held
Samestelling: super + held


Selfstandige naamwoord: superheld
Meervoud: superhelde
Verkleinwoord: superheldjie
Meervoud van verkleining: superheldjies

Betekenis:
• 'n Fiktiewe karakter met bonatuurlike kragte wat mense in nood help.

Gebruik:
• Batman en Spiderman is superhelde.

Vertaling:
Engels: superhero
Nederlands: superheld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beterskap
Volgende onderwerp: skandjonge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:44:22 MGT 2024