Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Skoonmaker help die dokter
Skoonmaker help die dokter [boodskap #144356] So, 07 Januarie 2024 10:52
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Koos werk by 'n dokter as 'n skoonmaker.
Dokter vra Koos moet 'n ogie oor sy pasiënte hou want hy moet uitgaan.
Volgende dag vra Dokter vir Koos: "en hoe het dit gegaan?"
Koos: "Daar was 3 pasiënte. Een het gehoes en ek het hom Benylin gegee."
Dokter: "Goed so Koos, en die ander?"
Koos: "Die ander pasiënt het gekla oor allergieë en ek het hom Allergex gegee."
Dokter: "En die laaste pasiënt?"
Koos: "Dit was 'n vrou, sy het ingekom, kaal uitgetrek en op die ondersoektafel gaan lê en gesê, "ek het vier jaar laas 'n man gesien".
Dokter: "O, hell Koos en wat doen jy toe?"
Koos: "Toe gooi ek oogdruppels in haar oë!"
Vorige onderwerp: Beurtkrag
Volgende onderwerp: Afrikaanse grappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:40:19 MGT 2024