Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemeenskapsdiens
gemeenskapsdiens [boodskap #144354] So, 07 Januarie 2024 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemeenskapsdiens
Afbreking: ge•meen•skaps•diens
Samestelling: gemeenskap + -s- + diens


Selfstandige naamwoord: gemeenskapsdiens
Meervoud: gemeenskapsdienste

Betekenis:
• 'n Diens wat aan die gemeenskap gelewer word.

Gebruik:
• Mediese studente wat afgestudeer het moet 'n jaar verpligte gemeenskapsdiens by 'n staatshospitaal aflê.

Afgelei:
• gemeenskapsdiensjaar

Vertaling:
Engels: community service, society service
Nederlands: gemeenschapsdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakant
Volgende onderwerp: kaats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:52:46 MGT 2024